ToekomsVenster: Liefde en die waarheid

Loading player...
Die waarheid bevry mense. God staan aan die kant van die waarheid, trouens die liefde verbly hom oor die waarheid.
20 May 2021 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min