Wildtuin verwelkom stropers se vonnisse

Loading player...
Die Krugerwildtuin het onlangse vonnisse vir renosterstropers verwelkom.
Ike Phaahla sê groot suksesse is in vervolging aangeteken sedert die hof in Skukuza weer operasioneel geraak het op 1 April.
Gister is Solly Ndima tronkstraf opgelê van 25 jaar vir verskeie oortredings, waarvan hy effektief 16 jaar uit sal dien.
Vrooër die maand is 'n voormalige veldwagter-korporaal in die Krugerwildtui‘n, Phineas Dinda, saam met twee medepligtiges dieselfde straf opgelê en die week tevore is Nito Mathebula ook trokstraf van effektief 16 jaar opgelê vir ondermeer die stroop van ‘n renoster.
Phaahla sê hulle hoop dit stuur ‘n duidelike boodskap aan stropers.
25 May 2021 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min