ToekomsVenster: Tekens van God se Koninkryk

Loading player...
Ons taak is om die hemel aarde toe te bring. Ons rig deur ons lewens, ons interaksie met ander mense tekens op van God se Koninkryk. In en deur ons woorde en dade leer ander mense hoe die hemel daar uitsien.
25 May 2021 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min