Mbombela besoek Dinsdag Witrivier oor waterkrisis

Loading player...
Mbombela-stadsraad het onderneem om more by Witrivier se watervervoerstelsel besoek af te lê om te bepaal waar die probleme is.
Raadslid, Rowan Torr, sê die dorp beleef al geruime tyd ‘n krisis in watertoevoer.
Die “Power of eight-thousand”-groepering sowel as die Witrivier-belastingbetalersvereniging sê hulle weet verskeie kwessies staar die dorp in die gesig, maar hul fokus, vir nou, op die kroniese wateronderbrekings, is ‘n strategiese besluit.
Die doelwit van die besoek is om die rehabilitasie van die infrastruktuur te fasiliteer.
31 May 2021 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min