Wetgewer stem “ja” vir reddingsplan vir Pilgrim’s Rest

Loading player...
Die provinsiale wetgewer het vanoggend die DA se mosie om LUR vir openbare werke, Mohita Latchminarian, te vra om ‘n reddingsplan vir Pilgrim’s Rest saam te stel, aanvaar.
Dit volg op die Mpumalanga Regional Training Trust se aanduiding dat hulle nie verder die ikoniese Royal Hotel wil bestuur nie, omdat dit sterk steun op oorsese toeriste en swaar operasionele verliese ly.
Bosman Grobler sê tot dusver het ingryping nie die gewenste vrugte afgewerp nie.
8 Jun 2021 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min