Man kry lewenslank vir moord in Middelburg

Loading player...
Die 28-jarige Percy Tlamama is Woensdag tot lewenslange tronkstraf gevonnis deur die Mpumalanga Hoogeregshof in Middelburg.
Tlamama het in Desember 2017 die 56-jarige Johannes Moekwa in sy huis in Siyabuswa beroof en met sy eie vuurwapen doodgeskiet.
Hy het ook kontant, bokke en skape, asook ‘n bakkie gesteel.
Hy het die volgende Januarie ‘n Polo gekaap en die insittendes beroof en met hul bankkaarte geld getrek. Tlamama is in September 2019 aangekeer.
10 Jun 2021 3AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min