Barberton DBV weer besteel

Loading player...
‘n Pitbull is gister by die Barberton DBV gesteel.
Dit volg op 'n inbraak verlede naweek, toe sowat 2-duisend-Rand se hondekos uit hul stoorkamer gesteel is.
Marlies Liebenberg sê dit lyk asof hulle geteiken word.
Hulle vermoed dat die diewe toegang gekry het deur die kampe waar die honde bedags buite kan wees en ook die kennels se dak by die .
Oor geklim en oor dak van kennels tot hok toegang gekry.
Het sekuriteitsmaatskappy gekontak vir hulp.
14 Jun 2021 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min