Vervolgde Christene se ervarings is rigtingwysers

Loading player...
Jan Gouws, uitvoerende direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die lesse uit die vervolgde kerk uit lande soos Sirië, Egipte, die Arabiese Skiereiland, Indië en Irak.
17 Jun 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min