ToekomsVenster: Streef na geestelike volwassenheid

Loading player...
Nie alles wat verkondig word kom van God af nie. Laat die Gees jou lei en groei bewustelik en doelgerig in geestelike volwassenheid.
22 Jun 2021 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min