Pumas vol vertroue voor eerste weg-wedstryd

Loading player...
Die New Nation Pumas is vol selfvertroue na hulle verlede week die Leeus laat les opsê het in hul eerste Curriebeker-kragmeting van die jaar.
Die Laevelders was boonop die wenners van hul laaste kragmeting met die Vodacom Bulls in Januarie.
Die Bulls soek egter hul eerste wen van die toernooi, en verskeie spelers wat verlede naweek aan die Reënboogbeker-finaal deelgeneem het, is terug in aksie.
Die wedstryd skop vanaand om 19:00 af. Bly ingeskakel op 100.5FM om deurgaans op hoogte te bly van die telling.
Hulpafrigter Corné Steenkamp sê hulle sien uit na hul eerste weg-wedstryd.
25 Jun 2021 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min