Drie vas vir R2 miljoen se bedrog

Loading player...
Drie mense het gister in die Nelspruit-landdroshof verskyn nadat hulle na bewering sowat 2-miljoen-Rand van Crown National gesteel het.
Roland Smit en sy vrou Alice Smit is dieselfde dag saam met Michael Harris deur die Valke aangekeer vir korrupsie, bedrog en diefstal.
Volgens kaptein Dineo Sekgotodi het Roland Smit en Harris in 2018 as bestuurders by Crown National in Mbombela gewerk.
Hulle het teen maatskappy-beleid vervoerdienste uitgekontrakteer en van die geld vir hulself geneem.
26 Jun 2021 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min