ToekomsVenster: Dra mekaar se las

Loading player...
As jy vandag swaar dra, weet dat die Here jou nie gelos het nie. As jy vandag help dra, weet dat jy spesiaal is vir God.
28 Jun 2021 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min