ToekomsVenster: Genadewens aan die kinders van die Here

Loading player...
Wanneer uitdagings kom waarvoor daar oënskynlik nie uitkoms kom nie, is God se genade steeds die bron van krag van waaruit ons leef.
30 Jun 2021 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min