ToekomsVenster: Opgeroep tot oorvloedige blydskap

Loading player...
Lewe vanuit die eerste vers van Ps. 23 en die bemoediging en sekuriteit wat dit gee: “Die Here is my Herder, ek kom niks kort nie”.
30 Jun 2021 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min