Minister genader vir langtermyn oplossing vir Malelane se water

Loading player...
Inwoners van Malalane het die naweek watertekorte ervaar na die hoofpomp by die waterontrekking en -suiweringsaanleg verstop en gebreek het.
Watertoevoer is Maandagaand herstel en Nkomazi-munisipaliteit sal die week instandhoudingswerk doen.
DA-raadslid, Mariëtte Preddy, sê sy het ‘n brief geskryf om die minister te vra om in te gryp en ‘n langtermyn oplossing te vind vir die dorp se water-infrastruktuur.
Die herstelwerk wat vir die week beplan word sal inwoners na verwagting nie so erg raak soos tydens die naweek nie.
6 Jul 2021 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min