Barberton-waterkrisis hopelik teen volgende week verlig

Loading player...
Inwoners van Barberton ervaar al weer die afgelope weke watertekorte. Hierdie keer omdat die een pompstasie by die Suidkaap-rivier buite werking is.
Die pomp word tans herstel en behoort teen die middel van volgende week operasioneel te wees. Dit sal die watertekorte verminder.
Raadslid Philip Minnaar sê die munisipaliteit het ook geld bewillig om die waterwerke op te gradeer, wat die pompstasie se kapasiteit mettertyd sal verdubbel.
9 Jul 2021 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min