ToekomsVenster: Put krag uit Sy opstanding

Loading player...
Die krag wat alles oortref kom van God. Dit is tot jou beskikking en dit is soos ’n lewegewende fontein.
9 Jul 2021 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min