Sasol skop inentings-veldtog af

Loading player...
Mpumalanga se premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane, het Sasol se inentingsveldtog geloof.
Die petroleum-reus werk saam met die provinsie om hul sowat 8-duisend werknemers en 11-duisend kontrakteurs vandeesweek by hul fasiliteit in Secunda teen Covid-19 in te ent.
Mtshweni-Tsipane het dit verwelkom en hoop ander industrieë doen dit na.
Sy het die loods saam met die LUR vir gesondheid, Sasekani Manzini, bygewoon.
26 Jul 2021 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min