Beweerde rampokker verskyn in Mkhuhlu-hof

Loading player...
‘n Man wat deur die Valke as ‘n rampokker beskryf word, is Donderdag tydens ‘n hofverskyning vir een moord, aangekeer vir ‘n ander.
Die 34-jarige Johan Edward Ndlovu word aangekla van die moord op Vincent Ngwato wat in November 2019 doodgeskiet is in Mkhuhlu.
Ndlovu is aan die saak gekoppel terwyl hy in die tronk was vir ‘n ander moord en besit van ‘n ongelisensieërde vuurwapen.
Hy is aangekeer terwyl hy vir dit in Calcutta verskyn het en het Vrydag in
Mkhuhlu verskyn. Die saak kom weer Woensdag voor.
kaptein Dineo Sekgotodi
2 Aug 2021 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min