Musiekvideo: Pieter Strydom se liedjie vir sy ‘meisiekind’

Loading player...
“Enige persoon kan daarvan getuig dat jou hele wêreld verander wanneer jy ʼn ouer word. Jou hart ervaar ʼn ander tipe liefde – ʼn liefde wat jou hart wil laat bars.”
6 Aug 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min