Eskort storievertel kompetisie Donderdag 12 Augustus

Loading player...
Eskort Nelspruit en Radio Laeveld nooi alle voorskoolse en laerskoolkinders uit om te help om 'n storie te vertel. Dit begin met: “Eendag lank, lank gelede…” Nina en Abigail vertel wat volgende gebeur, en jy moet nou die storie klaar vertel. Luister hoe die storie reeds ontwikkel het en stuur hoe jy dink die storie moet eindig per stemnota aan Sanett na 061-496-4323. Elke dag se wenner ontvang 'n geskenkpak van Eskort.
12 Aug 2021 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min