Penryn hou inligtingsessie oor nuwe aanbieding van Cambridge-kurrikulum

Loading player...
Penryn College het aangekondig hulle sal vanaf volgende jaar die Cambridge-kurrikulum begin aanbied vir graad agts.
Dit maak hulle die eerste skool in die Laeveld wat beide die Cambridge- en IEB-kurrikulums bied.
College hoof, Albert Pienaar, sê dit sal infaseer word en die leerlinge sal eers vanaf hul graad 10 jaar tussen die twee kies.
Hy sê al hoe meer gesinne wil die opsie hê dat hul kinders oorsee gaan studeer – iets wat Cambridge vergemaklik.
25 Aug 2021 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min