Swanger vrou geïdentifiseer wie se liggaam in rivier gevind is

Loading player...
Die swanger vrou wie se liggaam Sondag met skietwonde in die Krokodilrivier naby Kanyamazane gevind is, is geïdentifiseer.
Volgens die polisie is sy vandag positief uitgeken as die 26-jarige Patricia Juliet Ndlovu van Marite naby Hazyview.
Die polisie soek steeds na die verdagtes. Die gemeenskap is gevra om na vore te kom met enige inligting.
Kontak die ondersoek-beampte by 082-469-1604 of die tak-bevelvoerder by 082-469-1542. Alle inligting sal as vertroulik hanteer word.
Kol. Donald Mdhluli:
26 Aug 2021 10AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min