ANC aanvaar DA-mosie vir om kinderkommissaris in Mpumalanga aan te stel

Loading player...
Die ANC-meerderheid in die Mpumalanga-wetgewer het Vrydag die DA se mosie, dat ‘n kinderkommissaris in die provinsie aangestel word, verwelkom.
Die mosie volg op borgtog wat toegestaan is aan ‘n vermeende kinderverkragter Woensdag in die Witrivier-hof.
Die DA se Trudie Grovè-Morgan sê hulle glo die aanstelling van ‘n kinderkommissaris is ‘n stap in die regte rigting om kinders se regte te beskerm, soos reeds in die Wes-Kaap gedoen is.
30 Aug 2021 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min