Kom leer by Daniel, Rolene Strauss oor sukses

Loading player...
Daniel en Rolene Strauss gesels met Maroela Media oor hul Breakthrough Intensive-seminaar wat eersdaags in Stellenbosch en Johannesburg aangebied word.
1 Sep 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min