Munisipale werknemer gevonnis vir bedrog en korrupsie

Loading player...
‘n Munisipale werknemer van Bosbokrand is ‘n opgeskorte vonnis en ‘n jaar se huisarres opgelê vir bedrog en korrupsie.
Khensani Antoinette Mashaba is skuldig bevind in die Mhala-hof.
Sy het in 2012, terwyl sy by Bosbokrand-munisipaliteit gewerk het, twee familielede oorreed om ‘n maatskappy te stig vir die vervoer van water na Mkhuhlu.
Volgens die Valke se kaptein Dineo Sekgotodi het sy betaling ontvang vir dienste wat nooit gelewer is nie.
Sy moet ook die sowat 93-duisend-Rand aan die munisipaliteit terugbetaal.
3 Sep 2021 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min