EFF se provinsiale organiseerder sluit by DA aan

Loading player...
Cyril Chuene, die EFF in Mpumalanga se voormalige verkiesings koördineerder en hoofsweep in Ehlanzeni-distriks-munisipaliteit, het vandag aangekondig dat hy by die DA aangesluit het.
Hy is saam met verskeie ander EFF-lede by ‘n perskonferensie verwelkom.
Die DA se Jane Sithole sê Chuene het verlede jaar begin om deur die DA se kandidaat verkiesing proses te gaan.
Chuene sê hy voel dit is die regte party waardeur die samelewing getransformeer kan word.
6 Sep 2021 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min