Wetgewer stem in om Barberton-rioolkrisis te ondersoek

Loading player...
‘n Mosie waarin die VF Plus die Mpumalanga-wetgewer vra om die skokkende toestand van Barberton se rioolsuiweringsaanleg te ondersoek, is tydens 'n sitting sonder teenkanting aanvaar.
Die party het na klagtes van boere wat aangrensend aan die rioolsuiweringsaanleg boer, gevind dat riool vanuit die rioolsuiweringaanleg in ʼn sytak van die Suidkaaprivier gepomp word waar dit direk in plaasdamme vloei.
Volgens Werner Weber is die rioolsuiweringsaanleg sedert 2020 buite werking en hou dit 'n omgewings- en gesondheidsgevaar in.
8 Sep 2021 10AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min