AfriForum en WeCare 4 Nelspruit tekkel saam verskeie projekte

Loading player...
AfriForum se Nelspruit-tak en WeCare 4 Nelspruit het hande gevat om die omgewing vir die dorp se inwoners beter te maak.
Die twee organisasies gaan verskeie projekte aanpak wat insluit die herstel van slaggate, die skoonmaak van parke en stormwaterslote en ontbossings om areas te beveilig.
Hul eerste projek was om die area tussen Henshallstraat en Laerskool Nelspruit skoon te maak.
Hennie Bekker, AfriForum se distrikskoördineerder vir Mpumalanga, sê die groenstrook en die dreineringslote is skoongemaak en die digte bosse is ook ontbos.
21 Sep 2021 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min