Private grondeienaars sê hulle oorweeg hul opsies oor Makhonjwa-besluit

Loading player...
Private grondeienaars wat ontevrede is dat die MTPA aangewys is om die Unesco Makhonjwa-Wêrelderfenisgebied te bestuur, sê hulle hoop steeds dat die gebied gered kan word.
Nico Oosthuizen sê hulle oorweeg hul opsies en probeer steeds die LUR oortuig om die ooreenkoms te eerbiedig. Daarvolgens moet hierdie uiters waardevolle gebied saam bestuur word.
Hulle sê dat die administratiewe besluit om die MTPA in beheer te sit, die Wêrelderfenisgebied effektief doodmaak omdat hulle dit nie kan ondersteun nie.
22 Sep 2021 9AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min