Die Losgemaal - Castle Rugby Kampioenskap Springbok Terugblik

Hein en Cappie verwelkom Jonathan Mokuena en Virgil Rule op Die Losgemaal en bespreek die Springbokke se afgelope Castle Lager Rugby Kampioenskap vertonings en die pad voorentoe.