Charles van Onselen - In Sy hande

Loading player...
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: “In Sy Hande” - uit Johannes 10:28-30 :
"Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand ruk nie. 29 Dié wat my Vader vir My gegee het, is die belangrikste van almal, en niemand kan hulle uit die hand van die Vader ruk nie. 30 Ek en die Vader is een.”
13 Oct 2021 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Pieter Coffee with the Prayer Roadmap

Johann Els speaks to Pieter Coffee about his own testimony and music (from songs like “I Surrender” to today) and all the books he has written to build up the body. His latest one – The Prayer Roadmap.
24 Mar 10AM 15 min

Wynand du Preez - Genade buite geld

Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Genade buite geld” uit 2 Kor 8.
26 Mar 10AM 5 min

Kalaharistories: Hemelstraat se mense

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hemelstraat se mense” uit Gen 15:5
26 Mar 11AM 6 min