ToekomsVenster: Vertrou Hom vir meer

Loading player...
God is in staat om meer te doen as wat ons bid of dink, trouens, ons dink dalk heeltemal te klein oor ons lewens en wat God se bedoeling daarmee is.
13 Oct 2021 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min