Trac N4-tydren in November in Dullstroom

Loading player...
Die Dullstroom-epilepsiesentrum sal vanjaar weer die hoof begunstigde wees wanneer die Trac N4-tydren volgende maand in Dullstroom plaasvind.
Vanjaar is die tweede keer dat Trac hierdie been van die Suid-Afrikaanse Tydren-kampioenskap in eMakhazeni aanbied. Dit vind op 26 en 27 November plaas.
Trac sê hulle het eMakhazeni gekies om die area ‘n nodige sosio-ekonomiese hupstoot te gee.
21 Oct 2021 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min