AfriForum dra by tot skoner omgewing in Nelspruit

Loading player...
Die AfriForum-tak in Nelspruit het saam met We Care 4 Nelspruit 18 nuwe asblikke opgerig in areas waar rommel baie gestrooi word.
Sestien asblikke is langs die R40 vanaf Ou Pretoria-weg tot by die West End-winkelsentrum opgerig, en twee is in Ferreirastraat.
AfriForum Nelspruit het ook die operasionele kostes gedek vir ’n skoonmaakaksie wat deur We Care 4 Nelspruit uitgevoer is.
Hennie Bekker, distrikskoördineerder vir Mpumalanga:
28 Oct 2021 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min