ToekomsVenster: My God sal my laat slaag

Loading player...
Die man wat egter soos Nehemia redeneer – “my God sal my laat slaag” – sal op koers bly met so ʼn belydenis en ingesteldheid, en sal die wenstreep bereik.
29 Oct 2021 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min