Die Losgemaal - Bokke Reg Vir Europa

Bevin Fortuin kuier saam die span in hierdie episode van #DieLosgemaal waar hulle die Springbok toer na Europa bespreek en kyk na die moontlike spankeuses en wat verwag kan word van die Bokke en hulle kyk ook terug na hierdie presiese dag in 2019 to die Bokke die Wêreld Kampioene vir n derde keer geword het.