Fiksheidsentrum wil hele gesin saam laat oefen

Loading player...
Die hele gesin kan nou saam aan hulle fiksheidsvlakke kom werk by die Hybrid High Performance-sentrum in Pretoria. Adriaan en SD Heijns het onlangs by Maroela Media kom kuier en meer vertel oor die Hybrid High Performance-sentrum. Die fiksheidsentrum is ontwikkel om die hele gesin se fiksheidsvlakke ʼn hupstoot te gee. Die manne het gesels oor fiksheid en raad gegee op vrae oor oefeninge wat hulle gereeld hoor.
4 Nov 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min