Benader jou fiksheid só

Loading player...
As jy jou liggaam jare lank verwaarloos het, kan jy nie onmiddellike resultate verwag as jy weer begin oefen nie, maar met toewyding en ʼn goeie afrigter aan jou sy kan jy wel vinnig vorder. Adriaan en SD Heijns staan aan die stuur van die Hybrid High Performance-sentrum by Weiveld in die ooste van Pretoria. Die manne het verder met Maroela Media oor fiksheid en skopboks gesels.
5 Nov 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min