VF Plus verwelkom hofuitspraak oor mynbou in Wakkerstroom-bewaarings-gebied

Loading player...
Die VF Plus het die Grondwethof se uitspraak Maandag verwelkom dat die mynboureus, Atha Africa Ventures, nie met mynboubedrywighede in Wakkerstroom mag begin voordat alle uitstaande hofsake en -aansoeke teen hom afgehandel is nie.
Die maatskappy poog al vir ses jaar om steenkool in die waterryke Mabola-bewaargebied te ontgin, maar word deur agt bewaringsorganisies teengestaan.
Provinsiale partyleier, Werner Weber, sê Mpumalanga is heel bo aan die lys vir steenkoolmynmaatskappye wat nie aan watergebruiklisensies voldoen nie.
17 Nov 2021 2AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min