ToekomsVenster: ’n Tyd en plek

Loading player...
Kies tye, geleenthede, plekke en situasies versigtig, beredeneerd en verantwoordelik. Vra die Here om soos vir Nehemia ʼn strategiese geleentheid voor te berei waar jy jou sê kan sê.
23 Nov 2021 12AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min