ToekomsVenster: Luister beter

Loading player...
Luister opreg, meelewend, simpatiek, liefdevol, ja luister soos wat jy wil hê mense na jou sal luister.
23 Nov 2021 12PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min