ToekomsVenster: ’n Voorreg om te dien en te ly

Loading player...
Ons is steeds bevoorreg om in ons land vrymoedig te getuig. Ook dit kan verander. Ons moet die geleenthede benut wat ons gegun word.
26 Nov 2021 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min