Munisipaliteite skuld Eskom massiewe bedrae

Loading player...
Tien munisipaliteite in Mpumalanga se totale skuld aan Eskom beloop tans 12,5-miljard-Rand.
Dit blyk uit ʼn antwoord die LUR vir samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede, Busisiwe Shiba, op ‘n vraag van die VF Plus.
Die groot sondaar is eMalahleni wat 5,5-miljard-Rand aan die kragverskaffer verskuldig is.
In die Laeveld skuld Thaba Chweu sowat 975-miljoen-Rand en Mbombela 746-miljoen-Rand.
Die party se Werner Weber sê die provinsiale regering moet ingryp.
29 Nov 2021 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min