Rower wat ondernemings met plofstof teiken, vandag weer in die hof

Loading player...
‘n 27-jarige man wat glo betrokke was by verskeie sakerowe en inbrake regoor die provinsie, verskyn weer vandag in die Nkomazi-landdroshof.
Hy is Maandag in Tonga aangekeer. Volgens die polisie word hy gekoppel aan verskeie rooftogte in September en Oktober waartydens plofstof gebruik is om onder meer kontant te steel.
Volgens brigadier Selvy Mohlala was die man glo ook deel van die groep wat in Oktober winkels in Schoemansdal en Elukwatini deur die gebruik van plofstof beroof het.
8 Dec 2021 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min