ToekomsVenster: ’n Nuwe hart en gees

Loading player...
Ek ervaar die inspraak van ʼn stem wat my optrede rig. Die Bybel noem die stem die Heilige Gees. Dinge sal nooit weer dieselfde wees nie.
9 Dec 2021 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min