Verdagte voor hof vir meer as 3-miljoen se tekkies

Loading player...
‘n 37-jarige man sal na verwagting vandag in die Komatipoort-landdroshof verskyn op klagte van die besit van vervalste goedere.
Hy is Donderdag by die Lebombo-grenspos aangekeer toe hy in besit gevind is van nagemaakte tekkies ter waarde van sowat 3,8-million-Rand wat hy in Suid-Afrika ingesmokkel het.
Volgens polisiewoordvoerder, brigadier Selvy Mohlala, is daar op die vragmotor wat in die pleeg van die misdaad gebruik is, en self sowat 3,5-miljoen-Rand werd is, beslag gelê.
13 Dec 2021 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min