Verdagtes gesoek wat winkels by Tonga Mall oopblaas

Loading player...
Groot skade is aan verskeie winkels by Tonga Mall aangerig tydens ‘n rooftog.
Volgens die polisie se brigadier Selvy Mohlala het ‘n groep aanvallers Woensdag om half 2 die oggend ‘n sekuriteitswag vasgebind en die ander beveel om te vlug.
Met hul aankoms het ‘n skietgeveg tussen die polisie en rowers ontstaan.
In twee van die sewe winkels is plofstof gebruik om kluise oop te blaas. Selfone en klere is ook gesteel.
Volgens Mohlala is verskeie verdagtes ingeneem vir ondervraging, maar daar word steeds na sowat 15 gesoek.
16 Dec 2021 2AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min