ToekomsVenster: Kyk weer, alles is moontlik vir God

Loading player...
Wat lê in jou menswees, omgewing, verhoudinge en verstaan opgesluit? Kyk weer. Daar is genoeg om ʼn nuwe skepping tot stand te bring.
28 Jan 2022 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min