ToekomsVenster: Hoe groter die uitdaging, hoe groter die genade

Loading player...
Daar is geen plek waar die genade van God ʼn mens nie kan bereik nie.
2 Feb 2022 1AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min